Poems 2019
Versoening
Wanele Mthethwa

Moenie toelaat dat tydelike woede
In haat verander nie,
Hou die vrede wat Ma geleer het.
Pas die liefde toe wat Pa gegee het.
Geniet die waters van julle broederskap,
Omhels julle eenheid.
Knuffel mekeaar en versoen,
Onthou altyd
Julle sal altyd broers wees.
Next
Back